Moompi
Nasionale Kinderbeskermingsprogram

 

 

Metodologie
 
Opleiding
 
In Bedryf
 
Kontakte

Internasionaal

 

 
Nuus  
Solidariteit  Helpende Hand - verslag oor Kindermisdaad Solidariteit se Helpende Hand het gedurende Junie 2009 'n verslag oor Kindermishandeling uitgebring. 
Ten einde prominensie te verleen aan die omvangryke werk van Solidariteit Helpende Hand klik gerus hier.  Ons aktiveer binnekort die skakel na Kindermisdaad.
Die Dameskring reik uit! Jaarlikse inisiatief van die Strand tak Die Damesking is ‘n trotse kultuur-organisasie vir Afrikaanssprekende Christenvroue. Die Strand-tak van Die Dameskring, met Mariaan Herbert as Voorsitter, se projek vir 2010 is die ondersteuning van die Moompi Projek van die Laerskool Hendrik Louw in die Strand wat reeds vir etlike jare in werking is. 
Voortdurende Navorsing


Die aanwending van 'n karakter
soos Moompi is deeglik nagevors.  Anré Fourie, dosent
aan die Tshwane Universiteit 
van Tegnologie het op 16
September 2010 'n Magistergraad ontvang met onderwerp "Puppetry as an Educational Tool: An Explanatory Study on the Perceptions of Foundation Phase Educators and Learners"
 
SA Polisie:  Moompi uitnodiging Op versoek van Kol. Goosen van SAP Hoofkantoor het Moompi op 23 September 2010 besoek gebring aan Soshanguwe.  Verskeie polisiebeamptes tot in die verre Wes Transvaal het reeds in Moompi projekte gedeel.